Len Muller
Len Muller
  • 29
  • 1 397 246
Len Muller - Weskus Wyn (Official Music Video)
ditto.fm/weskuswyn
Len Muller - Weskus Wyn (Official Music Video) 2023
Lirieke en melodie deur Len Muller Musiek en vervaardiging deur: Gideon Botes. Vermeng deur Ewald j. v. Rensburg
Video vervaardig deur Nico Scheepers met spesiale Dankie aan Chanél Muller en Regardt Botha.
Kontak: bookings@lenmuller.co.za
www.lenmuller.co.za
Vers 1:
Ek val en dryf deur die atmosfeer
Was amper dood hier ek het hard geleer
Nuwe dimensies wat ons nou trotseer
En ek is soos papier in jou atmosvuur
Koor:
So gee my nog ‘n bietjie van daai Weskus Wyn
Soet vir die siel ons kan nou verdwyn
Môre kom vir ons maar ek sal hier bly
so gee my net 'n bietjie meer van jou
Vers 2:
Jy is die ruimte om my wentelbaan
Hang aan die sterre vir net een kans
Dwaal in die melkweg soos ’n swerwer heen
ek bly anoniem tot ek jou weer sien
Koor:
So gee my nog ‘n bietjie van daai Weskus Wyn
Soet vir die siel ons kan nou verdwyn
Môre kom vir ons maar ek sal hier bly so
Gee my net 'n bietjie meer van jou
Переглядів: 30 674

Відео

Len Muller - Weskus Wyn
Переглядів 2,9 тис.11 місяців тому
"ditto.fm/weskuswyn Len Muller - Weskus Wyn (Official Music Video) 2023 Lirieke en melodie deur Len Muller Musiek en vervaardiging deur: Gideon Botes Vermeng deur Ewald j. v. Rensburg Video vervaardig deur Nico Scheepers met spesiale Dankie aan Chanél Muller en Regardt Botha. Kontak: bookings@lenmuller.co.za www.lenmuller.co.za" vevo.ly/HUcq2l
Len Muller - Jy Moet Weet (Official Music Video)
Переглядів 37 тис.Рік тому
ditto.fm/jymoetweet Len Muller - Jy Moet Weet (Official Music Video) 2023 Lirieke en melodie deur Len Muller Musiek en vervaardiging deur: Francois De Klerk Video vervaardig deur Nico Welgemoed met spesiale Dankie aan Ryno Turketti, Wiara Coffee en Pieter Muller vir julle betrokkenheid en ondersteuning! wiaracoffee.co.za/ Kontak: bookings@lenmuller.co.za www.lenmuller.co.za Lirieke: Groet die o...
Len Muller - JY MOET WEET
Переглядів 3,1 тис.Рік тому
The music video feuturing Len Muller and his old school friend Ryno Turketti going on a surf trip was filmed by talented videographer Nico Welgemoed on the most beautiful unspoiled beaches on the West Coast, north of Lamberts Bay. vevo.ly/rpUYro
Len Muller - Huis Toe
Переглядів 6 тис.2 роки тому
Music video by Len Muller performing Huis Toe. Len Muller vevo.ly/FfN5BZ
Len Muller - Huis Toe
Переглядів 15 тис.2 роки тому
ditto.fm/huistoe Len Muller - Huis Toe (Official Music Video) 2022 Lirieke en Melodie deur Len Muller Musiek en vervaardiging deur: Gideon Botes Video vervaardig deur Nico Welgemoed Kontak: bookings@lenmuller.co.za www.lenmuller.co.za Lirieke: (Buyel' Ekhaya, Buyel' Ekhaya) (Buyel' Ekhaya, Buyel' Ekhaya) (Buyel' Ekhaya, Buyel' Ekhaya) (Buyel' Ekhaya) Ek lê op die grens van 'n nuwe land En daar ...
Len Muller - Toevlug (feat. Stella)
Переглядів 44 тис.3 роки тому
ditto.fm/toevlug Len Muller - Toevlug feat. Stella (Official Music Video) 2020 Geskryf deur Len Muller en Stella (a.k.a Christelle Combrink) Lied vervaardig deur: Gideon Botes Video vervaardig deur Jannes de villiers (Lens Flare) Video editing deur Marike Steenkamp (Common Ground Collective) Kontak: bookings@lenmuller.co.za www.lenmuller.co.za Lirieke: Dek vir my ‘n feesmaal voor vyande Skink ‘...
Len Muller - Heildronk (Official Music Video)
Переглядів 43 тис.4 роки тому
Len Muller - Heildronk (Official Music Video) 2020 Geskryf deur Len Muller en Jattie de Beer met hulp van Anique Jordaan en Mynhardt Smit. Lied vervaardig deur: Gideon Botes en Jattie de beer Video vervaardig deur Nico Welgemoed en Chanél Muller Kontak: bookings@lenmuller.co.za www.lenmuller.co.za Lirieke: Drink die aand en skink die wyn Hang liggies op Teen die deurkosyn So lank te vêr, te vêr...
Len Muller - Heildronk
Переглядів 6 тис.4 роки тому
The music video feuturing Len Muller and his wife Chanél Muller showcases some of the most beautiful places in and around the Cape Peninsula of South-Africa. It had always been a dream of Chanél to dance into the ocean with her wedding dress and Len always wanted to surf in a music video so they decided to do that for the 'Heildronk' Video. vevo.ly/E8mqyI
Len Muller - Akoesties EPK
Переглядів 8385 років тому
Listen Here: ditto.fm/akoesties Track 1,3,4 & 5 Recorded Live at Little Big Studios Producer: Gideon Botes Drums: Jason Moser Bass/Cello: Raldo Mattheüs Acoustic guitars and Banjo: Gideon Botes & Len Muller Track 2 ‘Oorgenoeg' Recorded at Bellville Studios Producer: Theo Crous Acoustic Guitar: Len Muller Bass & drums: Sergio Electric guitars: Theo Crous Choir voices: Gideon Murray, Franco, Theo...
Len Muller - Oorgenoeg EPK
Переглядів 7605 років тому
Len Muller - Oorgenoeg EPK
Len Muller - Oorgenoeg (Official Music Video)
Переглядів 13 тис.5 років тому
Len Muller - Oorgenoeg (Official Music Video)
LEN MULLER - 'Sterrewals'
Переглядів 10 тис.5 років тому
LEN MULLER - 'Sterrewals'
Len Muller - 'Vrede' (Mense Mense Temalied)
Переглядів 100 тис.6 років тому
Len Muller - 'Vrede' (Mense Mense Temalied)
LEN MULLER - 'Sing vir Sente'
Переглядів 4,8 тис.6 років тому
LEN MULLER - 'Sing vir Sente'
Len Muller - 'Ek Glo'
Переглядів 59 тис.7 років тому
Len Muller - 'Ek Glo'
LEN MULLER Jam Fotoboek
Переглядів 7848 років тому
LEN MULLER Jam Fotoboek
LEN MULLER (ft. Joshua na die Reën) - 'Vir Die Een Wat Geval Het'
Переглядів 148 тис.8 років тому
LEN MULLER (ft. Joshua na die Reën) - 'Vir Die Een Wat Geval Het'
LEN MULLER (ft. Joshua na die Reën) - 'Vir Die Een Wat Geval Het' TEASER
Переглядів 2,3 тис.8 років тому
LEN MULLER (ft. Joshua na die Reën) - 'Vir Die Een Wat Geval Het' TEASER
Len Muller & Stef Bos 'Sarie Marais' - Die Storie (Deel 3)
Переглядів 9728 років тому
Len Muller & Stef Bos 'Sarie Marais' - Die Storie (Deel 3)
Len Muller & Stef Bos 'Sarie Marais' - Die Storie (Deel 2)
Переглядів 7038 років тому
Len Muller & Stef Bos 'Sarie Marais' - Die Storie (Deel 2)
Len Muller & Stef Bos 'Sarie Marais' - Die Storie (Deel 1)
Переглядів 1,2 тис.8 років тому
Len Muller & Stef Bos 'Sarie Marais' - Die Storie (Deel 1)
Len Muller - Sarie Marais (Feat. STEF BOS)
Переглядів 173 тис.8 років тому
Len Muller - Sarie Marais (Feat. STEF BOS)
Len Muller - Smag Na Jou
Переглядів 134 тис.9 років тому
Len Muller - Smag Na Jou
Len Muller praat oor sy album opname
Переглядів 3,3 тис.10 років тому
Len Muller praat oor sy album opname
Len Muller - 'Liefde is Vrygewig'
Переглядів 26 тис.10 років тому
Len Muller - 'Liefde is Vrygewig'
Len Muller - *Winter (feat. Retief Burger)
Переглядів 24 тис.11 років тому
Len Muller - *Winter (feat. Retief Burger)
" Die Bittersoet" - Lennie Muller
Переглядів 5 тис.12 років тому
" Die Bittersoet" - Lennie Muller

КОМЕНТАРІ